









Thank you so much for your kind hospitality. We really appreciate the concern you showed by keeping us informed as to when we could clock in. Your place is warm and cozy and we enjoyed every attention to detail and the delicious nibbles.
Wishing you a joyous and safe festive season and future.
Dawn and Kevin de Mornay
7 December 2020
Tannie het die mooiste plekkie! Baie dankie vir die gasvryheid en die goeie ontvangs.
Die liewe Heer het ons na u gestuur. U is baie kosbaar. Ons het heerlik gekuier, baie dankie vir die heerlike beskuit en alles mooi. Tannie is dierbaar en op die laaste dag van 2020 wens ons u voorspoed en gesondheid in oorvloed. Mag die liewe Heer u Seën.
Baie liefde van Marcus, Sharon, Malique en Aurelius Beneke (Johannesburg)
31 Desember 2020
Thank you so much for the wonderful stay at JubelnJuig, such a wonderful little piece of paradise. The accommodation is so very comfortable and very clean. Everything one needs is provided for, and more, such as the delicious rusks and chocolates – very special.
We forgot there was a world of Covid out there!! So nice to escape and relax. We had a wonderful break and wish you all the very best for the future.
Denise and Kathy. (Gauteng)
19 January 2021
Baie dankie vir die heerlikste naweek met die snoesigste atmosfeer! Dis so lekker om in hierdie mooi plekkie te bly. Plek is lekker gemaklik ingerig en maak mens tuis voel.
Mariette, jy is ‘n gasvrou der duisend. ‘n Liefliker stil en veilige omgewing het bygedra tot ‘n heerlike naweek en nagrus. Jy kannie beter kry nie.
Thank you so much.
Fiona en Devon (Milnerton, CT)
14 February 2021
