Baie dankie vir ‘n wonderlike tyd hier aan die Weskus. Mens kry die kans om weer te herlaai.  Die stilte en eindelose strand val jou by en jy besef hoe gejaagd die stadslewe is.

Dit is waarlik die plek om gereeld na toe terug te kom.