Baie dankie vir die ruskans vir een nag. Dit het wondere vir ons siele gedoen om die sonsondergang weer te ervaar met al sy kleure.

Baie, baie mooi plekkie wat jy het. Dit is met liefde gedoen. Was so lekkerop die stoepie. Lekker skulpies opgetel. Sien jou gou-gou weer.

Sien jou gou-gou weer.

Liefde