Liewe Mariette

Dit was regtig ‘hemels’om in hierdie ‘çosy’ plekkie te kon bl yen ‘batteries’ te kon laai het. Dit is voorwaar ‘n wonderlike en heerlike Weskus plekkie waar ‘n mens weer eens besef daar is ‘n Liewe Heer wat leef.

Ons het dit regtig baie geniet en kan ons nou 2019 met mag en krag en die Hemelse Vader se groot genade mee ingaan.

Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Alle seën en mooi wense vir 2019.

Ons sal beslis weer kom.