Beste Mariette

Baie dankie vir die wonderlike tyd wat ek hier by jou kon deurbring.

Dankie vir die geestelike inspirasie, end at ons saam ons hoofed kon buig in eerbied tot ons VADER.

Ek glo dit was ‘n bestemming om by jou te kon bly. Ek het ‘n vriendin gemaak in so ‘n paar ure

Lekker kossies, heerlike verblyf.

Geseënde groete.