Baie dankie vir die ruskans vir 1 nag.  Dit het wondere vir ons siele gedoen om die sonsonderag weer te ervaar met al sy kleure.  Baie, baie mooi plekkie wat jy het.  Dit is met liefde gedoen.  Was so lekker op die stoepie.  Lekker skulpies opgetel.  Sien jou gou-gou weer.

Baie liefde,