Woorde is nie genoeg om te beskryf wat ons hier beleef het.  Dis die eerste keer in my lewe wat ek die vrugte v. d Gees so tasbaar voel (elke een).  Tannie Mariette, n’ moeder van vele.  Baie dankie Tannie sal hierdie wonderlike tyd nooit vergeet.