Beste Mariette.

Baie dankie vir die wonderlike tyd wat ek hier by jou kan deur bring.  Dankie vir you geestelike inspirasie en dat ons saam ons hoofed kon buig in eerbied tot ons Vader.  Ek glo dit was n bestuuring om by jou te kon bly.  Ek’t ‘n ware vriendin gemaak in so ‘n paar ure.

Lekker kossies.  Heerlike veeblyf.  Geseende groete.