Mariette is n uitstekende gasvrou en is baie beleerd.  Sy is vertroud met die omgewing and maak puik voorstelle om plekke te besoek.

Die plek is baie skoon en verdien n vierstêr graderin enige dag.  Ons maak graag weeer van hierdie plekkie gebruik en sal dit sterk aanbeveel.

Tot weersiens.