“Liewe Mariette
Baie dankie vir ‘n heerlike kuier by Jubel en Juig. Jy het ‘n ongelooflike lekker kuierplek. Dankie vir jou gasvryheid en dat jy gewillig was om ons vir een aand so ‘n pragtige plek beskikbaar te stel. Mag ons Hemelse Vader jou ryklik seën vir al jou liefde aan ons bewys. (Sep 2016)