“Liewe Mariette
Baie dankie vir ons heerlike kuiertjie. Ons het die verblyf baie geniet en die rustigheid is absoluut wat ons nodig gehad het. Dankie vir ‘n skoon en goed toegeruste plekkie.”
Groete (Sep 2016)