“Be Blessed!
Liefste Jubel en Juig Moedertjie….. Baie, baie dankie weer eens vir jou baie liefde en omgee. Dit was sooo lekker hier by jou! My hart sommer seer vanmore om jou te groet…. Dankie vir die lekker kuier en gesels. Sterkte met al jou projekte. Geniet jou stukkie paradys.  Altyd ‘n voorreg en groot bederf by jou plekkie – Hou kontak asseblief. (Aug 2016)